Onverwags Elsa Winckler Dis seker nie dié meet-cute van meet-cutes nie, maar dit was cute. Of liewer, dit sóú cute gewees het as sy tien jaar jonger was. Skoon bewerig sak Tessa vinnig op haar sitplek langs die sypaadjie neer.
Kortverhaal 8

Onverwags Elsa Winckler Dis seker nie dié meet-cute van meet-cutes nie, maar dit was cute. Of liewer, dit sóú cute gewees het as sy tien jaar jonger was. Skoon bewerig sak Tessa vinnig op haar sitplek langs die sypaadjie neer.
Wat ’n vrou wil hê Elsa Winckler Klara kners op haar tande en begin tussen die mense deur in die stampvol kuierplek in die hartjie van Kaapstad ’n pad oopveg. Sy moes eintlik maar huis toe gery het, in die
Introvertpartytjie Elsa Winckler “Seriously, Ava, ek weet verkies dit om aand na aand in jou woonstel te sit en lees, maar jy sal eenvoudig moet leer om af en toe te ‘mens’, soos jy dit noem. Vrydagaand is ’n goeie
Die moeilikheid met Piña Coladas Elsa Winckler Een “Ek het jou gesê Gerrit Bos se oë sit te na aan mekaar,” sê Brenna voor sy die kelner weer ’n keer nader wink. “Ek kan nie glo hy’t jou ontwerp gesteel
Die soen Elsa Winckler Dis nou al nege maande, hopelik is daar vandag ’n antwoord van die uitgewer oor haar storie. Met ’n glimlag en ’n wuif van haar arm, groet Annemarie al haar kollegas wat in die groot, oop
Hoe die liefde werk Elsa Winckler “Ek wil nie hier wees nie,” snuif Lindie en soek in haar handsak na snesies. “Ek kan jou verseker, dis ook die laaste plek waar ek wil wees,” sê Madelein hoogs geïrriteerd terwyl sy
Die hart Elsa Winckler “Geskenk. Twintig rand. Ek het dit,” sê Annie ingedagte en kyk moedeloos na die lang lys e-posse wat sy nog moet deurwerk voordat sy by haar eintlike werk kan kom. Dis wat gebeur wanneer mens ’n
’n Pakkie blou inkleurkryte Elsa Winckler “Uiteindelik,” glimlag Chloë. Haar drie vriendinne het opgedaag vir hulle weeklikse middagete-kuier. “Middagete is net vyf-en-veertig minute, onthou? Ek het al cappuccino bestel.” “Emma het Pinterest ontdek, dis hoekom ons laat is. Sy stop
It’s release day for Kissing Charlie – thanks so much to Melissa Keir and Inkspell Publishing for publishing this story. I have a thing for tule skirts. I’ve always had an interest in fashion and love clothes and for me
And it’s release day for A captivaitng touch, the prequel to the other Cavallo brothers’ series, An impossible attraction, An irresistible temptation and The ultimate surrender – all three stories are already out there. When it comes to men, if