Saam met Caroline Meads van NB en Didi Potgieter by die Veertjietoekennings 2016
Veertjietoekenning vir Liefde in laslap 2016
Saam met Anzil Kulsen by Prins Albert se Leesfees 2 November 2018
Saam met Nicol Stassen (heel links) en Danél Hanekom van Protea Boekhuis by die Prins Albert Leesfees met Wanneer is eendag? 2 November 2018
NB Uitgewers se funksie 20 Feb 2019 saam skrywer met Malene Breytenbach (links) en Hester Carstens van NB
Lig-tydskrif se lesersdag 20 Oktober 2018
Hermanus se Kalfiefees saam met Trisa Hugo (regs)
Gesels met Armand Aucamp oor ‘n Brief vir Reina by Du Toitskloof kelder. 15 Maart 2019
Bekendstelling van ‘n Brief vir Reina 2018
Die wonderlike Christine Smit (regs) van Prins Albert en haar helpers het handpoppe van Abella en haar maatjies van Wanneer is eendag? gemaak en tydens die Leesfees ‘n heerlike poppekas oor die storie aangebied.
2 November 2018