Skip to content
Elsa Winckler

Elsa Winckler

Romance Author in English and Afrikaans

Menu

  • Home
  • About
  • Boeke – Liefdesverhale
  • Books – Romances
  • Kinderboeke
  • Events
  • Contact
  • Tea with Elsa
  • Blog
Elsa Winckler

#kortverhaal

Kortverhaal 7

Kortverhaal 7

Wat ’n vrou wil hê Elsa Winckler Klara kners op haar tande en begin tussen die mense deur in die stampvol kuierplek in die hartjie van Kaapstad ’n pad oopveg. Sy moes eintlik maar huis toe gery het, in die

elsawinckler February 10, 2022February 10, 2022 Blog, Books, Writing No Comments Read more

Kortverhaal 5

Kortverhaal 5

Die moeilikheid met Piña Coladas Elsa Winckler Een “Ek het jou gesê Gerrit Bos se oë sit te na aan mekaar,” sê Brenna voor sy die kelner weer ’n keer nader wink. “Ek kan nie glo hy’t jou ontwerp gesteel

elsawinckler February 8, 2022February 8, 2022 Blog, Books, Writing No Comments Read more

Kortverhaal 2

Kortverhaal 2

Die hart Elsa Winckler “Geskenk. Twintig rand. Ek het dit,” sê Annie ingedagte en kyk moedeloos na die lang lys e-posse wat sy nog moet deurwerk voordat sy by haar eintlike werk kan kom. Dis wat gebeur wanneer mens ’n

elsawinckler February 3, 2022February 3, 2022 Blog, Books, Writing No Comments Read more

Kortverhaal

Kortverhaal

’n Pakkie blou inkleurkryte Elsa Winckler “Uiteindelik,” glimlag Chloë. Haar drie vriendinne het opgedaag vir hulle weeklikse middagete-kuier. “Middagete is net vyf-en-veertig minute, onthou? Ek het al cappuccino bestel.” “Emma het Pinterest ontdek, dis hoekom ons laat is. Sy stop

elsawinckler February 2, 2022February 2, 2022 Blog, Books, Writing No Comments Read more
I love to hear from readers and authors, so please connect with me on Facebook or Twitter.
Can't wait to hear from you!

Bookbub

Please connect with me on Bookbub

Newsletter

Please sign up for my newsletter

New releases

Recent Posts

  • Nan Reinhardt’s new release – Meet me in River’s Edge
  • The Fireman’s Christmas Wish – Nan Reinhardt
  • It’s Release day for Loving Brooke!
  • A glass of pino noir with author Julie Navickas
  • A glass of California Zinfandel with Nan Reinhardt
Copyright © 2023 Elsa Winckler. All rights reserved. Theme Spacious by ThemeGrill. Powered by: WordPress.