Wat ’n vrou wil hê Elsa Winckler Klara kners op haar tande en begin tussen die mense deur in die stampvol kuierplek in die hartjie van Kaapstad ’n pad oopveg. Sy moes eintlik maar huis toe gery het, in die
Kortverhaal 5
Die moeilikheid met Piña Coladas Elsa Winckler Een “Ek het jou gesê Gerrit Bos se oë sit te na aan mekaar,” sê Brenna voor sy die kelner weer ’n keer nader wink. “Ek kan nie glo hy’t jou ontwerp gesteel
Kortverhaal 4
Die soen Elsa Winckler Dis nou al nege maande, hopelik is daar vandag ’n antwoord van die uitgewer oor haar storie. Met ’n glimlag en ’n wuif van haar arm, groet Annemarie al haar kollegas wat in die groot, oop