Die moeilikheid met Piña Coladas Elsa Winckler Een “Ek het jou gesê Gerrit Bos se oë sit te na aan mekaar,” sê Brenna voor sy die kelner weer ’n keer nader wink. “Ek kan nie glo hy’t jou ontwerp gesteel
Kortverhaal 4
Die soen Elsa Winckler Dis nou al nege maande, hopelik is daar vandag ’n antwoord van die uitgewer oor haar storie. Met ’n glimlag en ’n wuif van haar arm, groet Annemarie al haar kollegas wat in die groot, oop