Die moeilikheid met Piña Coladas Elsa Winckler Een “Ek het jou gesê Gerrit Bos se oë sit te na aan mekaar,” sê Brenna voor sy die kelner weer ’n keer nader wink. “Ek kan nie glo hy’t jou ontwerp gesteel