’n Pakkie blou inkleurkryte Elsa Winckler “Uiteindelik,” glimlag Chloë. Haar drie vriendinne het opgedaag vir hulle weeklikse middagete-kuier. “Middagete is net vyf-en-veertig minute, onthou? Ek het al cappuccino bestel.” “Emma het Pinterest ontdek, dis hoekom ons laat is. Sy stop