Onverwags Elsa Winckler Dis seker nie dié meet-cute van meet-cutes nie, maar dit was cute. Of liewer, dit sóú cute gewees het as sy tien jaar jonger was. Skoon bewerig sak Tessa vinnig op haar sitplek langs die sypaadjie neer.