Ek het die voorreg gehad om ‘n hele aand lank saam met die gewilde skrywer, Didi Potgieter te kuier tydens die onlangse ROSA-konferensie in Johannesburg. Ons het gesels oor die volgende storie in haar reeks oor die Parker-familie, Liefde vir
‘n Heerlike glas wit wyn saam met Didi Potgieter
