Die kinders. Van alles wat die jaar gebeur het, was dit die lot van kinders wat my die meeste ontstel het. Einde verlede jaar spoel die driejarige Aylan Kurdi se lyfie uit op ’n strand naby die Bodrum in Turkeye.